Comments for Dr Diana du Plessis http://www.dianaduplessis.co.za Independent Midwifery Consultant and Researcher. Mon, 07 May 2018 12:37:33 +0000 hourly 1 https://wordpress.org/?v=4.9.6 Comment on Hello World: A Baby’s Journey – Printed Edition by Berta Wahl http://www.dianaduplessis.co.za/product/hello-world-a-babys-journey-book/#comment-37 Tue, 14 Nov 2017 14:55:54 +0000 http://www.dianaduplessis.co.za/books/?post_type=product&p=14#comment-37 Ek beveel dit hoogs aan vir alle ouers, nuut en die wat nog kinders tot hulle gesin byvoeg.

As ‘n nuwe mamma en pappa was ek en Karel geseënd om vir Dr. Diana du Plessis en Babywise te ontdek. Sy het ons gerusgestel, gelei en bygestaan met jare se ervaring en kennis. Ek is baie opgewonde dat Diana hierdie kennis nou vasglê het in Hello World: A baby’s journey!

‘n Boek sonder tierlantyntjies, wat die nodige inligting deurgee en selfs ‘n afdeling het vir pappas. Hier is al die raad wat ‘n ouerpaar sal nodig kry – van natuurlike geboorte tot keiser… van wat jy kan eet tot hoe baba gaan eet. Kleurvol saamgevat met scancode videos is dit al wat jy nodig het om jou journey as ouer te begin! Ek beveel dit hoogs aan vir alle ouers, nuut en die wat nog kinders tot hulle gesin byvoeg. – Berta Wahl (Emma) van 7de Laan

]]>